Christelle Van Rooyen Wessels

Christelle Van Rooyen Wessels
September 2, 2022

Christelle Van Rooyen Wessels

Ek het lank gelede besef hierdie ‘self service’ werk nie vir my nie; Daarom is ek só dankbaar vir ‘n Adèle Vorster in my lewe. En hierdie self-versekering is nie ‘n duit goedkoper as dié wat jy deur ‘n makelaar neem nie; Dit lyk dalk vir jou of jy R100 spaar, maar in werklikheid bied hulle jou baie minder voordele.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X